MIAULI 3: Daknatmaakpartytjie!

Noudat Miauli 'n nuwe huis het, besluit hy en Veertjies dat die huis 'n naam moet kry. Daarom nooi hulle al hulle nuwe vriende na 'n daknatmaakpartytjie, waar al die vriende 'n naam in 'n hoed moet gooi. Miauli kies dan die een waarvan hy die meeste hou. Wat sal dit wees? Geniet die avonture van Miauli op Miauli.Com.

Load more...