MIAULI 2: Miauli bou 'n huis

Noudat Miauli 'n vrag stene by Oom Leopoldt gekry het, is dit tyd dat hy vir hom 'n huis daarmee bou. Maar dit lyk of die stene nie wil saamwerk nie. Veertjies kom daar aan en gelukkig het hy al gekyk hoe mense 'n huis bou. Daarom kan hy vir Miauli goeie raad gee, en sommer gou lyk dit of die huis begin staan. Maar toe kom Hermanus die brak daar aan, en breek alles af! Geniet die avonture van Miauli op Miauli.Com.

Load more...